Mothers Day

G.I.JOE

Senior Member
'n Moeilike ou vrou is in die hof vir winkeldiefstal....

Landdros: "Wat het jy gesteel?"
Sy: "'n Blik perskes"
Landdros: "Hoeveel perskes was daarin?"
Sy: "6"
Landdros: "6 dae tronkstraf"
Haar ou man skreeu daar van agter uit die banke: "Edelagbare, sy't 'n blik ertjies ook gevat!"
 
Top