Ek het al my arms af gegooi in Klein Brak en nog nie 'n leerie gevang van oor 3 kilos nie, baie ja, maar baie klein.
Ek het al in Groot Brak mooi vis gekry maar 20 jaar terug, nou is daar net kleintjies en ook maar min. Het my grootste leerie of vlieg daar gevang in matriek 97cm FL, maar soos ek se dit was 20 jaar terug. Ek mors nie meer my tyd om in daardie rigting te ry nie gaan eerder Knysna of Swartvlei toe.
Die ander sad ding van Klein Brak is as daar 'n beriggie is van vis uitkom dan daag almal en hule ouma's op om die rivier si gou moontlik leeg te vang, gebeur elke jaar met die cobbies .....