mosselbaai hulp

daniefranzsen

New member
Oops ek sien nou ek het perongeluk my post in die "general rules" ding gepost, so hier gaan ek weer...Haai julle, ek is maar n papgooier van Potch af wat vir n week bietjie in mosselbaai is, en ek wil asb bietjie hulp he oor hoe om shad of rock cod of iets soos dit te target van die kant af, of van n jetski af maar nie TE diep in nie. Tackle en metodes asb??? Dit sal vreeslik waardeer word.
 

CharlesF

Senior Member
Danie will this be your first visit to Mosselbay? If you are new to this area then I would suggest you visit GO FISH tackle store in Mosselbay and speak to them.

There are so many options in and around Mosselbay.
 

CharlesF

Senior Member
Danie ek het baie min kennis van kuns aas hengel. Ek sal Dana baai, Hartenbos mond of Kleinbrak voorstel vir edibles met sand prawns, chokka of pillies.

Jy kan ook Kanon of Fransmans hoek gaan probeer. Wees net baie versigtig by Fransmans hoek, as jy die see nie ken nie is dit baie gevaarlik daar.

Ek dink steeds jy moet met die manne by GO Fish gaan praat. Shawn Mey ken die area en hy kan jou baie help. Jy kan selfs 'n dag bespreek en saam met hom gaan. Hy sal jou na die plekke vat en die ropes wys. Jy kies wat jy wil target en hy sit jou op die vis.

Stywe Lyne!!
 

CharlesF

Senior Member
Hier is ook 'n paar links wat jy kan volg. Almal op Sealine.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=78945&forum_id=1
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=78879&forum_id=1
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=78898&forum_id=1
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=78477&forum_id=1
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=76543&forum_id=1
 

CharlesF

Senior Member
Hamco hulle het 'n winkel in die sentrum reg onder die hospitaal. Daar by die Super Spar. Ek het ongelukkig nie nou die adres by my nie. 

Foon: 044 690 3577
 
Dankie Carles manne die vis byt ons is besig met bouwerk aan die winkel maak hom bikie grooter so middel van volgende maand sal ons kla wees en dubbel die groote wees eks so opgewonde vir die skuif

soos ek se die vis byt en ek doen noggals redelik baie trips as ek nie ini shop is nie 074 314 6651 my nommer en vir bbm 25a42930
 
Top