Ek gaan volgende jaar Februarie Mossel baai toe vir twee weke, wat sal julle voorsel is dinge wat ‘n man moet het in die vis kas en wat sal ek in daai tyd van die jaar kan vang?
Go with a pro!If you want to catch monster fish, speak to Shawn Mey on 0743146651, he does fishing tours and I have gone with him in February for the last two years,