Morgenson Vaaldam

superb

New member
Hi ouens.
Ons gan die naweek bietjie daar hengel.
Gerugte is dit is die ou Wilgedraai, kan iemand dit confirm?
Kan iemand my ook dalk n indikasie gee van wat daar dalk werk en waar om te sit?
Dankie.
 
Top