more mede hengelaars gisteraand le ek en dink

Jake the Snake

New member
Aaai dink ek nie eers daar aan nie. Jy 100% reg Naruto...

Hoeklyn lengtes in die winter en somer maak een groot verskil as ook hoe jy die hoek bind.

Het al menigde visse verllor vir die plain feit dat my hoekkie dit verkeerde kant om gebind was.

Die snaakse van als is dat waneer ek en my swaertjie gan vir `n lige of so dan raak hy so morig vir my dat hy sommer op my kol begin vang en nogsteeds niks kry nie al gee ek hom die aas wat ek gebruik.
 

connas

New member
nurato

dit is on moontlik want ek het hom 2 van my stroppe geruirl vir van syne en hy het met die stroppe evang wat ek hom geruil het

hy het ook net plain gevang en sy voer het hy ook by my gekry ek het 2 1kg,s supercast gekoop en vir hom ween gegee

toe vang hy nog die rook uit my uit ook
 

Jake the Snake

New member
Nee boeta dan het jy net op `n krappy kol gegooi en hy was in die pound seats gewees.

Het jy afstand probeer? i.e. dieper of vlakker, meer links of regs?
 

connas

New member
ek hengel as n reel gewoonlik een vlak een diep

diep tel ek op maar bnaie klien nog die g hy suffer om die poliesman eers te lig

maar gee kans ek is besig om n taktiek te ontwikkel wat ho sal ore aansit

ek sommer lus en gaan die naweek weer aangesien ek nie die ralley gaan kan maak nie nie met my bke was se piston gegroet het nie
 
Top