kyk als wat julle se is 100% ek stem, maar die AWA-SHIMA lyn wat julle gebruik is biekie teen my geloof, of dalk het ek net 'n slegte ondervinding met dit gehaad. ek het een gekoop vir 'n leader en een vir die spools, doen jouself 'n guns toets jou breek krag van jou leaders en jou hooflyn na soo paar hengel trips, ek het 'n 8kg leader op gehaad en kon nie verstaan hoekom ek hom bly afgooi nie ek het die leader lyn 5maande gebruik, 'n ou het na my toe gekom en vir my gese ek moet my breek krag toets op die leader met 'n skaal en um ja dit was 'n volle 3kg true storie. op die spool wat ek dit gekoop het het die lyn nog 8kg getoets. selfde storie met die ander stok die naweek of twee later. soos ek se dalk het ek 'n slegte batch of iets gehaad mar dit is regtig die waarheid dit was die geel AWA-SHIMA.