more visvang vriendeek is so jammer om te pla was eers n "boffin" met visvang maar het intussen alles verleer so oor die jare.
ek hoop julle kan my help die seuns wil gaan visvang by Biermans nogals kompetiesie, weet enige een wat daar werk.....dit is maar soos gewoontlik babel, karp, onderbek ens.
