Jake the Snake
New member
Hy bedoel moenie die stok vashou soos jy `n besem stok sal vashou nie, moet bietjie speeling he...
Advies vir die volgende keer soos jy instap en besig is om te katrol, maak jou briek agter los todat jy gemaklik voel dat as die vis loop hy kan gan. As die vis naby kom i.e as jy jou leder kan sien tel die stok op en sodra jy voel dat die vis wil gan, sak jou stok se punt tot in die water in en laat die vis dan loop tot hy moeg raak en begin dan weer in-katrol.
hoop dit maak sin