More almal, Ek soek asb raad. Wat is die b

Jake the Snake

New member
Hy bedoel moenie die stok vashou soos jy `n besem stok sal vashou nie, moet bietjie speeling he...

Advies vir die volgende keer soos jy instap en besig is om te katrol, maak jou briek agter los todat jy gemaklik voel dat as die vis loop hy kan gan. As die vis naby kom i.e as jy jou leder kan sien tel die stok op en sodra jy voel dat die vis wil gan, sak jou stok se punt tot in die water in en laat die vis dan loop tot hy moeg raak en begin dan weer in-katrol.

hoop dit maak sin
 

Bottie

Member
Moenie die stok verwurg nie. Hou dit stewig vas, maar jou gewrig moenie "gesluit" wees nie. Sou die vis omdraai, dan gee jou gewrig ook mee en sit nie al die stremming op die stok nie. My Rockets voel nie 'n vis onder 300gr nie, gevolglik moet 'n mens dit versigtig speel.
 

AYOBA!

Sealiner
dieselfde prinsiep geld as jy bass vang, moenie jou stok verwurg nie, so ook vir kurper hengel met dobbertjie...
 
Top