Ek het al spotties en kat haaie aan wonderwurm gevang! Op Struisbaai se hawe het die elf een keer so geloop dat die winkels uit sardein uit gehardloop het, toe het van die manne uit desperaadheid met rooi aas gevang en glo dit of nie, hulle het hulle kwotas vol gevang!