Aan die einde van die dag nog n awesome kaapse sonskyndag..
Ons nie iets noemenswaardig gevang vandag nie maar n great dag sam met vriende by die see. Dis mos waaroor n sosiale hengelklub gaan.
Die wat lees en kyk kom maak n draai by ons volgende kompetisie en geniet die dag saam