Anthony_Britt
New member
Het my eie Molasses Floaties gemaak met die Inspuiting metode?
Het brood gepunch met die' inspuiting'
toe le ek die slider form floaties in mollasses stroop'
en toe haal ek hulle uit' en plaas hulle in deep-freez' hoe dink julle sal hulle uit werk vir groter carp'