Hallo ouens
Ek gaan 12 - 15 Maart saam my chika bietjie vir 'n romantiese wegbreek op 'n lodge in die waterberge (toevallig reg langs 'n lekker bass spot
genaamd Mokolo dam!!!)
Hier is 'n paar foto's van wat al daar uitgekom het: http://www.clearwaterbass.co.za/gallery.aspx?yr=2008&mn=8
Het iemand onlangs daar gevang?
Enige idee van waar wat en hoe?
Groete
Malduik