Moeders melk!

G.I.JOE

Senior Member
Seg n ou mos die ander dag vir my:

"die sterkste drank wat hy nog gedrink het is moedersmelk....is ja, hy se want na hy dit die eerste keer gedrink het kon hy vir drie jaar niks onthou nie........
 
Cheetha FS

Sealiner
G.I.JOE wrote:
Seg n ou mos die ander dag vir my:

"die sterkste drank wat hy nog gedrink het is moedersmelk....is ja, hy se want na hy dit die eerste keer gedrink het kon hy vir drie jaar niks onthou nie........
Bwhaaaaa nice!
 
Top