Mitchell's Plain se Papagaai.

Mr. D.H

New member
Daar was 'n jewellery shop lanksie "Promonade Mall". Die eienaar vanie winkel het 'n papagaai gehet as 'n pet, en hy het die papagaai elke oggend by venstergesit vanie winkel.

Elke oggend het daar soe 'n lelike vet vrou daar verby geloep en elke oggend het die papagaai vir haar gesệ: "Tjy ladie, jysan K@k vet, en lelik, kyk hoe lyk tjy". So hetit aangegaan vir 2 weke totdat die vrou nou g@tvol raak en sy stap een oggend inie jewellery shop en sy virie eienaar, as tjy nie jou papagaai gaan still maakie dan sue ek vir jou met jou winkel en als, en sy stap daaruit jul kwaai. Die eienaar het toe met sy papagaai gepraat en gese hy moet sy bek hou vanie mense af.

Die volgene oggen stap sy weer daar verby maar die keur loop sy heelwat spoggerig verby met die gedagte dat die papagaai kan haar nou niks se nie. En die papagaai sak vir haar af "Tjy Lady.., sy kyk om en vra ,wat! wat!

Die papagaai sak toe vir haar af "Tjy WIET MOS!!!:::S

 
Top