MITCHELLS PLAIN LETTER TO SANTA

sakkie7116

Senior Member


Aawe Senta, mybroe-hoesit?-Duidelik!
Die ding is van die,  my gaazilam: my pa is sat, o'se waate en
ligte is afgesny,en o's is swak mettie kroon.
To make a long story sort, o's sukkel blind, my broe. Ek is'ie 'n
ou wat met  'n boef gedagte kommie, sien jy. Ek try mos om 'n honest
living te maak, my bra............

Soe, try om te bring vir my 3 kiste biere, black label if possible,
4 borrels VO of Klipdrift, 'n sak of twee First Harvest pap sak en
'n parcel groen, ek sal self die rizzlas organize, kanalla bradde!

Ek mekeer oek 'n paa valse tanne,  jy kry,  'n passion gep is lankal
uit fashion. Ja ny, die kiners hie is bymekaar om vir my vir 'n
g*&^t te vat. Elke kee as ek verby loep dan skrie hulle"Jy met
daai front loader, hoe klop paai mu, o' bra.

"OK, daai sal als vi die jaar wies.
Ek hoep net'ie jy los o's in die lurch'ie want daai vokken bunny
het o's vokkel vir Easter gebring'ie.

Aweh my masse kind, Ek sal jou uit sort met 'n paar 6x9's en 'n
sub vir jou ride ....

Salooot

Gamat!

PS: Moetie jou bokke op o'se dak park'ie want die winter was lank
en die dak plaare is al in hulle chops geroes
 
Top