Stefan Engelbrecht
Sealiner
Brakkanjan,
Ek het met Shimano 8000 GTE's gehengel en ook gedink dat Shimano is die beste katrolle vir kompeterende oewerhengel, maar ek dink die Fox Stratos gee Shimano 'n goeie go. Die Fox Stratos wat ek bekyk het wen die lyn baie netjies op en is baie gladder as die Shimano XTEA. Die Fox Stratos is maar wel skaars in Suid Afrika...