Milnerton

Expat

Sealiner
Dankie vir die tip Mike, ek het gou vanoggend n galjoentjie gaan vang by Milnerton. Daarby het ek nog n mooi een verloor.
 

Attachments

  • IMG_0471.JPG
    IMG_0471.JPG
    36.6 KB · Views: 270

Expat

Sealiner
Kyk hoe mooi silwer is die galjoene aan die weskus wat mens van die strand af vang.
 

Attachments

  • IMG_0470.JPG
    IMG_0470.JPG
    51.9 KB · Views: 262

Silent Bob

Senior Member
thats a nice catch expat! but where were u standing? cause i stay like 15min from milnerton beach and driving to strand to catch fish is a mission on the petrol tank.
 

Polychaete

Senior Member
I can't help asking about the size of that fish, looks like 30cm to me?

Just came back to add some:hyst::hyst: just in case I get someone:temp::headbwhich was not intended::eek:op::
 

crabman

New member
Nice catch. The galjoens I caught along Gordans Bay mountain this year are much darker than this one. Where in milerton did you catch it, I didn't know there where spots around that area?
 

Noddy

Senior Member
hhmmm.. nice catch? 300mm is size hey?

oh Expat.. jy moet probeer op Macassar! by Swart Klip.. daar sal jy altyd grootes uithaal.. die Galjoen is los daar boet!
net so bietjie vars prawn, .white mussel of WOnder Worm.. dan is jy reg..
en 1/0 hooks is somtyds te klein.. dan moet jy 2/0 gooi meneer!
 

Expat

Sealiner
Die galjoen was 32cm en getag en release.

 

Die rede wat ek die storie geplaas het is om te wys daar is nog galjoen by Milnerton.

 

Nobby as jy dit soooo maklik wil he kan jy maar gaan vis koop in die winkel…. Vir my gaan dit oor die challenge…. Ek wou vir myself gewys het daar is nog galjoen by Milnerton. Daai galjoen was seker een van so 20 wat tussen Milnerton en Melkbos die jaar gevang is….vir my tel dit meer as om n elf in n shad run te vang of selfs die Raged tooth haai van 125kg wat ek laas jaar in n interklub by Struisbaai gevang het.

 

Ps die grootse een wat sovêr die jaar  daar uitgekom het n was glo 52cm laas Saterdag.

 

Maar nou mors ek my tyd…. Ek gaan gou nog n paar vang.
 

Noddy

Senior Member
52cm? O.O

liewe sinker! dis groot!

Expat.. dis nie maklik nie boet.. glo my.. die omstandighede soos water kleur, diepte, ens moet alles reg wees.. dan moet jy die aas het.. dan om die vis te haak..

dis glad nie maklik nie..

vir elke keer wat ek gegaan het, is my sukses telling maar 1vis elke 5 keer.. lmga :D
 

Polychaete

Senior Member
[color=#006600]Expat[/color] wrote:
Die galjoen was 32cm en getag en release..........

 

 

Terrible die taalgebruik so deurmekaar!

You get manna for the "tag and release" bit and for me thinking that it was slipped in the bag.   I need manna for guessing the size so accurately from a photo!:D:D

You can still catch Galjoen anywhere if you know how, where & when:?

Not that I can get it right.

 

PS  If you kill the fish and leave it for a while it gets dark again.
 

Benji

New member
Noddy & other

Please note that the min size of Galjoen is 35cm and NOT 30cm. :addn

Expat : well done in succeeding in your challenge of obtaining galjoen at Milnerton. If more guys like you will release our national fish, our children might be lucky to experience it as well. :thankie
 
Top