Milnerton prawn under pressure !

sparticus

Senior Member
You can regulate as much as you want but all its takes is one natural disaster and the prawn is gone. This happend a few years ago when the local oil guys polluted the lagoon almost wiping out everything ! 4-5 years ago we started putting Langebaan prawn back into the lagoon and I know also where to get mud prawns but I wont divulge. I remember posting about it here on Sealine actually. The trick is that you must pump the prawn before you leave langebaan so that you can have fresh strong prawn , I must admit few times I broke the law and removed prawn with eggs on it as well.

I agree though , we need to regulate this.
 
Carlic Bait

Sealiner
sparticus wrote:

I remember that disaster and in some places the black sludge is still visible. Prawn from Langebaan as well as Muizenberg were put back for a start as well as a few bludworm but they seem to have died or disappeared .Mud prawn i don't know if they are back and i am not keen to go find out as that area was filthy and poisonous .
 
Carlic Bait

Sealiner
Strepie wrote:
Was gister so teen 12:00 se kant daar om 'n paar harders te net en daar was 4 mense besig om te pomp. Toe ons 1 uur waai was hulle nog druk besig. Na ons die knaap daarop gewys het dat hy vir ons moet wys in die MCM regulasies waar dit staan dat ons nie daar 'n gooinet mag gebruik nie het hulle ons in vrede gelos.
So ver ek weet is net die span/stel net gestop al baie jare terug want die klein steenbasies is daarmee daar uitgeroei.
 
Strepie

Sealiner
Carlic Bait wrote:

Verduidelik dit vir daai klomp wat daar bly! Het amper 2 mnre laat swem daar gister wat uiters onbeskof was terwyl my familie by was.
 
Daar is n paar aan die oorkant wat vol bek is en dink die lagoon behoort aan hulle.een het een oggend iets op my ook geskree toe nooi ek hom op my mooiste manier nader toe hou hy sy bek en toe ek begin in sy rigting beweeg vlug hy sy huis in,toe pomp ek reg voor sy agterplaas.
 
Reaper002

New member
What are you feelings on the frozen prawn sold at Fishing Specialist? Used it once and got a fish whereas the pumped prawns just dont amount too much and are very small for the amount of time spent searching for sized ones???
 
Carlic Bait

Sealiner
Reaper002 wrote:

Not much luck but one Langebaan whitestump.
 
alwyn

Senior Member
I use the frozen pink prawn on the hook and then tie some fresh prawn onto the pink prawns back, the bait lasts a little longer when the tiddlers are around.
 
Carlic Bait wrote:
Strepie wrote:
Carlic Bait wrote:
Strepie wrote:
Was gister so teen 12:00 se kant daar om 'n paar harders te net en daar was 4 mense besig om te pomp. Toe ons 1 uur waai was hulle nog druk besig. Na ons die knaap daarop gewys het dat hy vir ons moet wys in die MCM regulasies waar dit staan dat ons nie daar 'n gooinet mag gebruik nie het hulle ons in vrede gelos.
So ver ek weet is net die span/stel net gestop al baie jare terug want die klein steenbasies is daarmee daar uitgeroei.

Verduidelik dit vir daai klomp wat daar bly! Het amper 2 mnre laat swem daar gister wat uiters onbeskof was terwyl my familie by was.
Daar is n paar aan die oorkant wat vol bek is en dink die lagoon behoort aan hulle.een het een oggend iets op my ook geskree toe nooi ek hom op my mooiste manier nader toe hou hy sy bek en toe ek begin in sy rigting beweeg vlug hy sy huis in,toe pomp ek reg voor sy agterplaas.
.....het daai mense op Woodbridge island nie n houding nie en wat van daai toue wat daar gespan is, volgens my omwettig, water kan nie aan hulle behoort nie.
 
Carlic Bait

Sealiner
killer strepie wrote:

Ek stem ,maar niemand doen iets daaraan nie so hulle maak net hul agterplase groter in die lagoon in vir n LAGOON SWEMBAD,ek wil darm ook nie in daardie vuil water swem nie!
 
HAHAHA...ek doen......ek vee my gat aan hulle af.lol......ek speel lekker in hulle agterplase.lol
 
Marthin

Sealiner
Nee die hele strand het mos nou in n smetterige nat spul verander... die sand bly klam, basies vrot. Daai hele stuk strand voor die ontwikkeling sal nooit weer enige droe sand he nie, die hele strand is basies onbruikbaar vir enige iemand wat nie in gumboots rondloop nie.
 
alwyn

Senior Member
Marthin wrote:

Ek hoop hulle kry n erge graad van damp rot in daai penthouses.^^..
 
zaahir

New member
So whats the best way to preserve the prawn and for how long will it last. Some say that you need to leave them in wet newspaper etc 2 days max. Can you salt them as well. Will they survive if you put them in a tank with a pump to oxygenate the water? How long can they survive like this as well? What are the options?
 
alwyn

Senior Member
zaahir wrote:

In a cooler box with wet newspaper, change the ice bricks every two days at least, and that depends on the number of times you have opened said cooler, remember to always remove dead prawns, as they will contaminate, and kill the rest of your prawn, salting is an option but not an recognized and successful way of keeping prawn Oxygenating the water is a problem, as you will have to monitor the water right through the day, Again, if just one prawn is contaminated, the rest will die.
 
zaahir

New member
Should there be water in the cooler box as well or just wet newspaper ie should prawns be out of the water?
 
Top