Hi Oom Herkie en Eric
Band om julle te join maar my nuwe skippie kom eers woensdag en wil hom eers bietjie toets en gewoont raak. Sodra ek hom het en dis rustiger dan maak ons plan.
Groete
:kaykak
Dis n Fisha 500.
Jis dit sou lekker wees om te kan join maar moet hom eers rig met als en bietjie uitvat en gewoont raak dan slaan ons die groot dam, sal julle op hoogte hou, maar gaan eerste week in Nov bietjie Vidal toe om hom te laat werk.
Groete
Gert
Hallo Oom Herkie
So vertel bietjie hoe het die trip af geloop, ons brand om te hoor.
G
GT Fisher wrote:
Hallo Oom Herkie
So vertel bietjie hoe het die trip af geloop, ons brand om te hoor.
G
Hi Gert
Ek het hom gemis,.....
Het mos Techo toe gegaan 12 Okt en was ge-batter op die backline en dood moeg geword...volgende dag launch abandondoned in mid break....opgepak...Nelspruit dokter gaan sien...EKG....Angiogram en eindig met tripple bypass...
Is nou in week 3 van rehab en kan nie wag om vir eerste trip weer nie....Alhoewel ek sekerlik nie sal kan roei vir paar maande nie...
Eish spoedige herstel, hoop jy is gou terug agter die backlineHoop jy geniet jou Vidal trip...
Moztoppie wrote:GT Fisher wrote:
Hallo Oom Herkie
So vertel bietjie hoe het die trip af geloop, ons brand om te hoor.
G
Hi Gert
Ek het hom gemis,.....
Het mos Techo toe gegaan 12 Okt en was ge-batter op die backline en dood moeg geword...volgende dag launch abandondoned in mid break....opgepak...Nelspruit dokter gaan sien...EKG....Angiogram en eindig met tripple bypass...
Is nou in week 3 van rehab en kan nie wag om vir eerste trip weer nie....Alhoewel ek sekerlik nie sal kan roei vir paar maande nie...Eish spoedige herstel, hoop jy is gou terug agter die backlineHoop jy geniet jou Vidal trip...