Ek het gehoor jy kry ander tipe Supercast bom ook, nie die geel sak nie maar 'n wit of deurskynende een. Weet iemand van hierdie Supercast voer? Gebruik iemand dit dalk? Ek het dit nog nooit gesien nie.
Die rooi pak het Tigernuts in, maar ons gewonne hengelaars gebruik dit mos nie.