Miliebom

fat cat

New member
Supercast plain(the one with the dot only) and Oorlog Protein Bom , Ratio 4:1, has worked the best for me so far. 
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het gehoor jy kry ander tipe Supercast bom ook, nie die geel sak nie maar 'n wit of deurskynende een. Weet iemand van hierdie Supercast voer? Gebruik iemand dit dalk? Ek het dit nog nooit gesien nie.

Die rooi pak het Tigernuts in, maar ons gewonne hengelaars gebruik dit mos nie.
 

gertb

New member
Ek het dit al gesien by Western Accessories in Boksburg. Het dit ook al probeer, het n baie meer growwe tekstuur as die wat in die oorspronklike geelsak is. Dit het ook n bietjie swaarder gevoel as dit klaar aangemaak is.

Gert
 
Top