Miles Sonday’s Tuna Boat

patrys

Senior Member
A1ex wrote:
I read in the newspaper, they think it was arson...

Surely the boat is not a complete write off, just a major repair job.
as jy n nuwe kar koop en iemand het die voertuig beskadig voordat jy dit in besit geneem het. gaan jy wag totdat hulle dit reggemaak het of aandring op n ander voertuig. ek het die naweek met hom gesels en stem volkome saam dat dit bloedgeld is en ek sal ook aandring op n nuwe boot.
 
Top