Hallo mense daar is so klomp verskillende maniere om mieliebom an te maak en verskillende goed wat mense by gooi wat werk?wat doen julle? Soos ek persoonlik gebruik net supper cast en oorlog se peanut gemeng om die protiene bietjie meer te kry is ek reg of vekerd ? En dan is daar ook j moet nie die mielibom deur werk met jow hande nie ens is dit waar? En hkm gebruik party mense houers en skit hulle bom daarin wane hulle dit aan maak maak dit n groot verskil ?


