Mieliebom resep

ehlersjohann

New member
Naand mede hengelaars.

Ek het 'n paar jaar gelede 'n resep gehad om jou eie mieliebom te maak. Maar ongelukkig het ek die resep verloor. Weet daar was meel, en mieliemeel, suiker en chick chick in. (Miskien een of 2 ander items ook ???).

Enige iemand wat so n resep het en wil deel?^^..
 

connas

New member
@ehlers

jy praat seker van die sweet fine mieliebom

2 koppies mieliemeel
1 koppie koekmeel
1 koppie milking mash vir koeie

dit is die enigste resep wat ek van weet wat koek en mielie meel inkry

groete connas
 

ehlersjohann

New member
Weet jy... Ek is ook nie dood seker wat alles in was nie. Ek weet wel dat daar chick chick en miskien mieliemeel inwas. Nie doodseker nie. Weet net die bestandele het ek altyd sommer by spar gekoop.

Maar ek sal daai een ook bietjie n try gee. Baie dankie.
 
Top