Nobels ek ken nie die dam nie maar ek sal altyd by onbekende water aas gebruik wat daar is. As daar nessies en watervoels is sal ek dag/dop kuikens en gekookte eier probeer. As daar kien Kurpers is sal ek Kurpers target om so te probeer aas te vang. Maar 'n goeie call altyd vir my is Karp koppe. As daar strukture is sal ek ook platties inspan.
Weet dis nou nie eintlik wat jy gesoek het nie maar dis wat ek sou doen.