marius koekemoer
New member
middag ek will net gou laat weet dat daar nog mooi vis in die dam is al is daar nie geriewe nie kan jy baie lekker by die dam hengel.
ek kry nie die fotos gelaai nie weet nie hoe nie ek sal weer probeer. maar my grootste vir die dag was 3.9 kg.
ek kry nie die fotos gelaai nie weet nie hoe nie ek sal weer probeer. maar my grootste vir die dag was 3.9 kg.