Middag almal, ek wil bietjie raad vra oor knope wa

Wernerbloem

New member
Middag almal, ek wil bietjie raad vra oor knope wat mens gebruik as dit kom by hoeke, wat dink julle is die beste knoop om te gebruik op jou hoek en sou julle se die knope sal verander as dit kom by virskillende hoeke bv een knoop gebruik op n 9555 en ander knoop vir ander maak.

:ifishin
 

Simen

Sealiner
Ek sien jy het onder die varswater jou artikel "gepost", maar kom ek probeer jou antwoord.

Sou jy net gewone lyn (mono) aan 'n enige gewone hoek vasmaak wil ek se 99% van almal gebruik die figuur 8 knoop.

Braid sal ander knope wil he wat by die lyn pas.

Die knoop is van die sterkstes wat daar is. ( onthou ons praat van allerdaagse visvang en nie spesialis hengel nie ).

Enige knoop is net so goed as wat jy hom maak. Die beste knoop sleg gemaak beteken niks.

Kyk op die forum, daar is baie knope in detail bespreek en uiteengesit.

My kommentaar en advies: kies vir jou die knope waarmee jy gemaklik is en BEMEESTER hulle.
 

Naruto

Sealiner
Ek myself gebruik die clinch knot. Ek het al baie nr 1 hoeke oop gebuig met n 7lbs hoeklyn as ek vashak. Een geheim van knope maak is om die lyn nat te maak voor mens dit styf trek. En nie te vinnig styf trek nie.
 

christodeb

Senior Member
Die heel beste knoop vir hoeke is die snell(Varswater). Die rede daarvoor is omdat die snell help om die hoek te draai, amper soos die shrink tubing wat vir spesie hengel gebruik word.

Ek gebruik die gewone "bloodknot" op swivels vir hoeklyne en die figure 8 vir al die dikker lyne(skaglyn en leader na snap).
 

Optimus

Member
Vandat ek gebruik maak om al my hoeke te snell verllor ek nie meer vis so baie nie. Veral met die aanslaan van die vis omrede die hoek reg gedraai is. Maak net seker dat die lyn na die swivel van agter af deur die oog kom,maw in die rigting van die hoek punt.
 

Enigma

Moderator
For all freshwater applications I now use the knotless knots. Similar to the snel and is the knot used for the top hook on a shark slide trace.

I bind 600-900 hooks at a time and basically do 150 per 40 minutes.

Can be used on any hook, just make sure that you do the first turn to the closed side of the hooks eye or the line could be cut by the join of the ring to the shank.

http://www.dorkingas.co.uk/Knots/Knotless%20Knot/knotless_knot.htm - just without the loop for the boilie. The harder you pull, the tighter the knot and no curly pigtails when you tie the knot

As optimus says the line must come out of the front of the eye to ensure a decent hookset
 

PI

Senior Member
Thanks for the info Enigma, I also use the knotless knot and had great success. The hook seems to set better for me. Attaching my hooklinks I use the grinner knot.
 

Enigma

Moderator
If you want each and every hooklink to be of equal length then make a plastic or cardboard length of material equal to the desired hooklink length.

hook the hook onto one end and fold the hooklink over the back end of the cardboard.

Slip the fold off the cardboard and keep it bent over. Now use the polamar knot to tie the swivel to the hooklink. The largest variation you'll have on the hooklink length will be 3mm but if you're patient each hooklink will be within 1mm of the previous
 
Top