met die dat al my hengel plekke gesluit is, was on

Unlimited

Sealiner
HA, nee wat. Dir gaan lank vat. Ek stem,as jy vis wil gee vir mense wat dit wel eet, is daar niks fout daarmee nie. En ja, gee dan vir hulle die kleiner oukies en sit die groteres terug. Die kleiner ene proe anyway lekkerder. Nes n lam beter as n skaap proe
 
Top