Ja nee Eina Willem, kon glad nie hengel Desember nie, en die Loskop Kurpers het my hard geroep!
Probleem is Blok is toe aan die eenkant en die Enineerings wat ek genader reken hulle kan net boor en Hone as die blok aan altwee kante kante oop is dat die tool regdeur kan gaan.
Weet jy dalk waar ek n ander Sleeve in die hande kan kry? Dit gaan die beste opsie wees.