Merciless Barbel

Fanie

Sealiner
Ek was mos permanent in die oorlog in die moeilikheid oor my baard so vinnig groei en ek het geweier om drie keer per dag te skeer, dus, ek het hom nog nooit weer afgesny nie.

Al wat sleg is as die mooi jong poppies vir die grys baard 'oom' se. Dis ook nog ok, hulle moet net nie 'nee oom' se nie ;-)

Ek gaan liewer niks se oor daai stywe babers nie, ek sien jy wil weer he ek moet geel en rooi kaartjies gelyk kry :-D
 
Top