meraai en die job interview

patrys

Senior Member
meraai gaan vir n job interview. die man vra haar of sy tik op skool gehad het. sy kyk hom baie snaaks aan. hy herhaal die vraag. het jy tik op skool  gehad. nee antwoord sy hom. op my dag was dit net dagga en drank.
 
Top