MELKBOS SATURDAY 3 MARCH 2012

nico2584

New member
hallo ouens

so my skoonpa kom biekie die naweek kuier!!!

^^..

Ek wil hom biekei melkbos toe vat om lyn nat te maak.

Die afgelope 8 maande wat ek al daar vang het ek nog net 1 kabbeljou uitgetrek wat ek moes terug gooi omdat hy under size was!

Miskien is dit omdat ek gaan vang in die verkeerde "omstandighede" :fbash

kan julle ouens dalk vir my inligting gee waar om te vang,aas,wind,water,getye ens...

want heel duidelik sit ek die pot ver mis::S

Indien melkbos die naweek wat kom nie gaan werk nie, enige ander lekker spots wat julle ouens sal voorstel?


Thanx
 

gotaway

Sealiner
hey Nico

Saturday will be wrong for kobbies.Water needs to be flat , and there is a big swell and storm coming in this weekend.
 
Top