gisteraand so 20:00 af gegaan strand toe om tesoek vir n plat vis en n kabeljoutjie water was biekie koelirig ekt my neefie saam gevat wil he die man moet ook in die ding inkom en hyt die eerste blou pylie gekry vir die aand toe kom my vriend so 23:00 daar aan en ek maak toe vas op n makriel fillet aas en kry toe n eagle ray. hy gee toe vir my n elf kop wat hy op die riwwe gevang het toe sit ek gou n staal strop op en gooi daai koppie in en kry toe n pickup maar toe hy begin lyn vat toe drop hy die aas my staal het nie temooi terug gekom nie toe wrap ek die kop met makriel fillets en binnegoed toe ek in gooi en uit loop trap ek mos op n plat vis reg voor gelukkig nie die pen gekry nie toe besluit pslatarix om gou n hand lyn aan mekaar teslaan en gooi toe sommer lekker vlak en so na 5minute haal die man n lekker sandy uit. was n baie lekker aand en tenminste het ons al 3 n vis gekry.