Mediese prof

Sukkel maar

Senior Member
Die mediese prof stap saam met 'n groep studente deur 'n hospitaalsaal en toets hul diagnotiese vermo. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde.
By een van die beddens verloop die toets so:
Professor: Simptome?
Student: Hoofpyn, seerkeel en hoe koors, professor.
- Diagnose?
- Verkoue, professor.
- Behandeling?
- Disprin, professor.
- Dosis?
- Koning, professor
 
Top