Kyk in die stywe lyne,daardie is n lekker huis om in te bly,as jy nie reg kom nie pm my dan kan ek jou die nr van iemand anders gee,goeie besluit om junie te gaanWie kan my help met kontak nr vir akkomodasie vir 8 persone vir Mazeppa Baai vir Junie 2013.Enige hulp sal waardeer word.
Wie kan my help met kontak nr vir akkomodasie vir 8 persone vir Mazeppa Baai vir Junie 2013.Enige hulp sal waardeer word.