Massingir Trip

Koosjan

New member
We are planning a tiger fishing trip to Massingir dam.

Have anyone fished there before? how is the tiger fishing? Is the water clear? Any help will be appreciated.

Thanks
 

Van Straaten

Senior Member
Ek was nog nie self daar nie maar ek hoor die hengel in die rivier is baie goed. Die dam self is blykbaar vrot van die nette! Wanneer is julle van plan om te gaan en verblyf? Sal self frek graag daar n draai wil gaan maak!

 
 

Koosjan

New member
Ons wil so van die 25ste November vir n week of twee gaan. Daar is n kamplek, Campismo Aguia Pesqueira, daar n paar goeie reviews van die plek. Maar weet net ni lekker wat om te verwag van die visvang.
 

Koosjan

New member
Was baie lekker gewees.

Ons het by Covane community lodge gekamp, baie lekker.
Die bestuurder daar is thinus hy sal jul met lesensies en goed kan help.Dit het ons r12 per persoon per dag vir die visvang en ek dink nog 900 met vir die boot se lesensie.

Dit was de eerste keer wat hulle lesensies moes uitreik so dit is onderhandelbaar, en die owerhede weet nie regtig wat om te doen nie (hulle het met n maat band klomp random afmetings gevat?).

Die visvang was goed gewees, ons geen groot tiere gekry nie maar darm elk so 30 kleintjies en klomp tilapia en goot babers. weet nie of die mature tiere gespawn het of wat? Baie groot dam maar daar is redelik baie gill nette.

Die pad deur kruger wildtuin is honderd maar dit vat maar so 10 ure om daar uit te kom van pretoria.
 
Top