Martin louw?

GregB1

New member
Hi all, i wanted to go out and get some of the martin louw dips and was just wondering if anyone has tried them for conventional angeling, are they any good, or has using the dips not improved your catches. Whant to find out before going and waisting money again like i normally do. If u have had sucess on them what was the one u had the sucess on, i see they have a grape flavour?
 

Waldok

Senior Member
Dis moeilik om te se. Ek het hulle n bietjie duurder gevind teenoor ander dips, weet nie of dit net die winkel is waar ek dit wou koop nie. Ek dink op die einde van die dag gaan dit op persoonlike voorkeur, dink nie jy sal absoluut niks vang as jy sy dips gebruik nie. Ruik maar aan van die dips teenoor ander make se dips van dieselfde geur, en besluit maar self.

Die grape flavour klink baie interresant !!
 

HennieB

Sealiner
Eintlik is Martin Louw dips nie so duur nie. Die Toffie appel dips kos so R50 en wat is dit 100ml? Ander dips wat 25ml is kos R25.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het die Honey Toffee Apple dip gekoop voor my hengel aksie van 3 ure van die naweek toe dit so koud was en kan die volgende daarvan se.

Tussen Maartin se dip en die 2 of 3 ander Honey dips wat ek het dink ek syne is def die beste. (Honey is een van my gunsteling dips en ek gebruik baie veral by Vaaldam of Rivier).

Die dip is baie dik en het 'n baie goeie reuk. Wil vir my sy Banjo ook aanskaf.
 

Wernerbloem

New member
Ja ek stem daai toffe apple dips is great en ek sal dit verseker aanbeveel. Dink die dips sal lekker werk as die wind so bietjie stoot.
 

AMG1

Senior Member
Het van sy dips gekoop, gaan dit oor twee naweeke n gou gee. sal post en se hoe dit gegaan het.
 
Top