Martin Louw Dips

Wernerbloem

New member
Middag mense wil graag weet of van julle al van Martin Louw se dips op die proef gestel het, en sou julle dit aanbeveel? Veral wat betref daai Toffe Apple dips wat hy bemark.
 
Ek oorweeg dit sterk om sy hi protein sweetcorn boldip te koop en in die water te gooi voor ek di supercast voer in meng. En betaine ook by te gooi. Veral vir die winter hengel.
 
Top