mag ongelukkig nie.kan darm paar leidrade gee.die manne doen moeite vir daai aas.ry ver.soms in middernagtelike ure.doen ook baie moeite om dit lewendig te hou.en dis op daai spesifieke plek op rooiwalle blinderivier en ook op oesterbanke aas wat net deur groot gallies opgetel word.hoekom kan niemand verklaar .maar dit is maar soos dit is.en as stok sak is dit groot vis!!hoef ook nie skaam te wees vir 4/0 of selfs 5/0 hoek nie.toemaar johan ouens sal nooit raai nieas ek reg onthou mosselbaai se eie galjoenderby gewees.glo nie jy gaan sommer sulke vis sien behalwe dannabaai blinderivier rooiwalle.as hy oop is is daar groot vis.![]()
Dankie Sparra,
Ek en my familie het Vleesbaai 2011 ontdek toe vriende uit Pretoria ons in hulle huis laat bly het, oorlede tannie Ina Van Graan het ons nog geleer om kolstert daar behoorlik voor te berei. Grootste kolsterte wat ek nog tee gekom het, amper so groot soos galjoene.
Ons gaan tuis gaan by Michael se klip huisie, ek soek advies asb. Ons almal weet, wind, getye, ens. speel bepalende faktor wanneer ons hengel, watter winde vir watter spesie.
Ek het op die mosselbank voor die huise met die storm water pyp op die sand galjoene en baie kolsterte gevang. Tannie Ina (sy was toe 75) het destyds verduidelik haar oorlede man het by die rivierloop se rots redelik diep in die see baie visse gevang.
Ek het 'n rots gaatjie destyds net links van dit 'n goeie plek ontdek op hoog gety vir Galjoen, beenbek het my 2/0 hoek reguit gebuig.
Watter wind rigtings vir winter bring watter spesie nader, sal graag wil probeer vir Stenies, beenbekke en ek weet groot Galjoene is daar, ek soek die 3kg+ Gallies.
Enige advies asb.
Groete
as hy reg vrot is en so vrot is dat jy n hond uit n bos daarmee kan jaag vang jy enige vis daarmee.....galjoen,beenbek,poensie,roman,oupa hotties,bontrok,steenie,kolholle is almal mal oor "vrottes".rooi goud.Middag,
Wanneer ek vrot rooi aas gebruik, sal net Galjoen dit vat of Kolsterte ander spesies ook.
Steenies kan by boggoms, kanon se sand en Vegkop gevang word. Prawn kan suid van die brug oor gourits gepomp word.
Kyk mar na i lekker sandbank wat raakgeloop kan word, moet nie teveel sand op skop nie.
Pasop vir 'n winter kabeljou wat jou Prawn optel. Kanon is 'n ongelooflike plek
vir een of ander rede noem ouens hier in oos kaap jou sandprawn n ""pienkprawn"".maar n naam wat gestick het met die jare!!!ons noem daai groot kromrivier of gamtoos se sandprawns "krewe"......het laaang groot knyper!!.dis mos n skoon aas....op helder dae tel daai beenbekke en hotties hom graag op!! skoon sandprawn..........as ek reg onthou mosselbaai se eie galjoenderby gewees.glo nie jy gaan sommer sulke vis sien behalwe dannabaai blinderivier rooiwalle.as hy oop is is daar groot vis.[/quote
Daai vis en Oomie lyk baie bekend. As ekke reg onthou is dit Mosselbaai galjoen Derby 2014 uitgehaal.
ek was self so paar honderd meter vanaf daai man toe hy daai vis uit gehaal het. gedink hy was besig met n kraker