Vir al die manne en vroue wat graag wil lekker stompneuse en soms kabeljoue wil vang,hier is julle kans om in die ertshawe te gaan visvang.
Vir die wat nie weet waar dit is nie , die Ertshawe is tussen Langebaan en Saldanha.
Nog makliker as jy weet waar die dam is , dis net langs die dam.
Die ope dag vind plaas die 1ste Desember 2007 en die inskruiwing is R50.00 p/p en n badge kos R30.00(as jy een wil he).
Dit is moontlik die laaste kompetisie wat ooit sal gehou word in die besonderse hengel plek.
Ja vir die wat al daar gehengel het,ja dis waar, geen rumors nie.
Nie eers meer die mense wat vir die ertshawe(N.P.A)werk nie,mag meer daar gaan hengel nie.Die hawe is besig met groot ontwikeling en dit is een van die redes hoekom hengel gestaak gaan word.Of dit weer sal heropen word vir hengel,wel ons sal maar moet sien.
Die hawe maak sy hekke toe vir hengel die einde van die jaar.
So dit sal julle laaste kans wees om hier te kan kom hengel.
Elke jaar het ons baie mense wat van ver af kom om hier te kom visvang en glo my almal kry vis op die dag.Daar is groot pryse om ter kan wen en ek bedoel groot
As daar van julle is wat wil kom,die kontak persoon vir die inskrywings is Alfie Randell sel nommer 083-9482870 en sy faks is 022-7133656.
Al wat jy benodig vir inskrywing voor die tyd is jou ID nommer , naam ,en voertuig regestrasie nommer.
So hoop om julle hier te sien.