Ek moet se , ek het boorgat n rukkie terug gekry en ek like daai reuk ook nogal baie. Ek kry min kans om vis te gan vang en omdat ek nog baie nuut in die visvang is het ek nog nie n vis gevang nie .... hahahaha... So wanheer ek begin wil ek met n bang begin ... dis hoekom ek alles wil kry wat my die beste kans gan gee om te vang die dag as ek gan vis vang.
Dit lyk vir my al hoe beter. Nou sal ek net like om te wett, wie stock hulle hele stocklist? Ek like die hepm oil, carp feeding pellets ens. Maar ek het nog nie hulle ground feed gesien nie. Nog n ding. Wat is WORM floats, en hoe lyk dit?
Dit 'n sagte bleeding float wat bietjie langer is amper soos n wurm, kan hom lekker opruig op die hoek. My gunstilinge is Vampire en Island. Join die Magic Baits group op facebook en vra gerus vra.