Mamma

Man kom dronk by huis.

Vrou slaap oopmond in bed.

Man gooi twee panado’s in haar mond.

Vrou verstik amper.

Vrou: Wat het jy in my mond gegooi?!

Man: Twee panado’s...

Vrou: Ek het dan nie hoofpyn nie?

Man: Dis wat ek wil hoor mamma! Dis wat ek wil hoor……..  
 
Top