macassar produces

Stapies

Sealiner
Ek wag al vir maande vir mense om my te nooi vir 'n aand sessie as 'n groep da op macs... Eish!!!! Laat weet ma as jul weer so ding beplan!!! 074 813 5993... Ek ry vinnig deur van Gordons Baai af.
 

Stapies

Sealiner
Saltist 50h wrote:
Is dit regtig so gevaarlik in macassar (aande veral) soos almal praat???

Daar het al baie lelike goed daar gebeur!!! Dit is maar op baie plekke wa dit s gaan naby macs ook. Ek sal onveilig voel as daar nie ten minste 6 man en 3 voertuie daar is nie.
 

5 ounce

New member
Dit is baai gevaarlik daar in die aande
jy moet altyd staan waar daar baaie mese vis of gaan af met baaie manse an voertuie en wees gewapen as jy kan
 

BigBen

Sealiner
5 ounce wrote:
Dit is baai gevaarlik daar in die aande
jy moet altyd staan waar daar baaie mese vis of gaan af met baaie manse an voertuie en wees gewapen as jy kan

Mooi vis daar 5oz....Plek en tyd belangrik nê...Veelsgeluk

Makes my blood boil..Jarre wie wil nou so jou hobbie geniet
 

Jr71

Senior Member
mooi cob 5ounce what u put in is what u get out & nou maak jy die manne deurmekaar daar sal nou genoeg vans op mac's wees o en wat het met die nightsliders gebeur safety in numbers
 
Top