Ek wag al vir maande vir mense om my te nooi vir 'n aand sessie as 'n groep da op macs... Eish!!!! Laat weet ma as jul weer so ding beplan!!! 074 813 5993... Ek ry vinnig deur van Gordons Baai af.
Daar het al baie lelike goed daar gebeur!!! Dit is maar op baie plekke wa dit s gaan naby macs ook. Ek sal onveilig voel as daar nie ten minste 6 man en 3 voertuie daar is nie.
mooi cob 5ounce what u put in is what u get out & nou maak jy die manne deurmekaar daar sal nou genoeg vans op mac's wees o en wat het met die nightsliders gebeur safety in numbers