Macassar on Sunday

DJP

Sealiner
Sal seker van julle manne raak loop ek hengel van more oggend baie vroeg af tot sondag laat, sal bietjie slaap wanneer die rugby op is. ITS A FISHATHON!!!

Hopelik vang ek iets lol!:wfish
 

Tailwalker1

Senior Member
More manne, so more se weer lyk goed on het n lekker stoot in die (Die gety vir die wat vuil gedagtes het) wat reken julle broken road strandfontein of macs?
 

stinkmossel

Sealiner
ons sal eers 5am by mnandi gooi, net om in daai dieper watertjies te kom, en dan seker so 8am skuif strandfontein toe en n sloepie soek. die weer lyk regtig goed. my enigste bekommernis is dat daar vreeslik baie kelp in die water was gisteraand, so miskien maar biekie rondry en die regte stukkie water kry.
 

WillemduToit

Senior Member
IETS GEMAAK ??? Gisteraand het ek net babers gekry . . . . BK was vandag dooier as n drol. Is more af en gan maar weer Strandfontein toe op soek na daai skaars kabeljou. . . . .^^..^^..^^..
 
Top