Macassar Beach

Riaan Myburgh

New member
Hi Guys!

Does anybody know whether Macassar beach if officially open for fishing again?

Heard some rumours but had no definite answers.
 
ernoba

New member
Well soos fanie se ek het die harde manier uitgevind dis beter om nie jou luck te try nie, ek kan nie bekostig om R2500 te betaal elke keer as ek gaan visvang nie!! En ek sal ook nie my kar daar no los nie
 
Strepie

Sealiner
ernoba wrote:
Well soos fanie se ek het die harde manier uitgevind dis beter om nie jou luck te try nie, ek kan nie bekostig om R2500 te betaal elke keer as ek gaan visvang nie!! En ek sal ook nie my kar daar no los nie

Wanneer het jy die fine gekry?
 
ernoba

New member
Het die Fine begin van Februarie gekry, was nie eintlik by Macs nie, meer strandfontein se kant toe ek dink beespens area, ek ken nie die plekke se name so goed nie. Ek het wel twee dae voor dit gesien hoe skryf hulle iemand by Macassar, toe ek die beampte wil vra oor die situasie daar toe se hy vir my om te ef-off, weet ongelukkig nie hoe dinge staan op die oomblik daar nie aangesien ek nog nie terug was nie. Ek dink daar is ander ouens wat in die aand gaan vang wel
 
Top