Maak van dips

BLADE_IMPIE

New member
was die naweek bietjie by die viswinkel en toe ek my dips wil op stop sien ek ma die dips verskil baie. Bv. Tjop Tjop. die een wat ek gevat het was dik en die bottel agter hom was baie dun en meer floro.

My vraag is dus. As mens dips se resepte ken is dit nie beter om jou eie dips dan te maak nie?

 

2de vraag is. EK het die naweek lekker gevang by klipdrift op Jhana , so as die dips verskil kan mens dan nie net se ekt met musk en floro by die dam gevang nie?
 
1ste vraag: Ek sien SC se in die nuwe Oewerhengelaar dat daar n persoon is wat quality control doen deur n dip met n standaard 'sample' te vergelyk. Ek het geglimlag toe ek dit lees, want hulle dips se verhoudings is maar min dieselfde. As jy die resep het en dit wil probeer is dit seker nie n ontsporing nie.
2de vraag: ek sien in dieselfde tydskrif die ouens begin om nie die dip op die naam te noem nie. Bv. hulle se "die pink, soet amandel dip" of se "die geel aktiewe knoffel 'bait spray'" in plaas van yellow Activator. En dit is nie om suiwer afrikaans te praat nie, want hulle noem dit 'n 'bait spray'.
Ag maar dis genoeg politiek vir eers. Wie dink jy gaan die Currie beker wen ::)
 

Freaky Frikkie

New member
Praat van dips en so meer, iets wat my ook effens laat wonder is die feit dat daar n magdom verskillende vervaardigers, maar ons as jan publiek kan nie juis veel inligting oor hulle op die net kry nie. Die wat wel n website het is nou glad nie juis interaktief nie, ek dink amper dat Martin Louw se website die beste is op die stadium wat betref inligting en interaksie met besoekers.
 

Freaky Frikkie

New member
Thnx Wet frog, I have read it, and downloaded that nice list Skuimkop provided somewhere last week I think.
But the point Im trying to make is that most of these okes dont have a website that is interactive, should they have one, anglers will spend more time on that site, and the more time they spend, the more efective your ads will be.
We all know the brands, but what will convince me to actually check out another brand? We read the ads in the magazines, but most people would like to delve a bit deeper.
I am no guru on advertisements, but maybe this would be good competition bussines wise between the different brand names. As they say, image plays a big part in selling a product. Perhaps the other blokes would like to tell us what they think on this matter. Look at some of the overseas folk like Corda, Fox, Nash ect.
What do you think?
 

Vleipadda

Senior Member
Ek stem geheel en al saam daars eintlik n paar webtuistes wat wanneer daarna gaan kyk word jy nie verder na enige van die "links" kan gaan nie . ( Ek gaan nie name noem nie) of sub afdelings nie
 

Skuimkop

Sealiner
[u]Freaky Frikkie[/u] jy is 100 % reg. Word of mouth is een van die beste advertising tools daar buite en as jou site baie goed en verbruikers vriendelik is en op datum is gaan mense daarvan praat (feit) op forum soos die ens.

Jy't nou bv Martin Louw se website bietjie uitgesonder en ek wonder hoefeel ouens het daarna op sy site gaan inloer. 

Kom ek vat dit bietjie verder net om my punt te bewys. Hierdie ou se site is so een soos wat julle van praat en sy dips werk en is spot goedkoop teenoor die ander brands. Volg net die link:  http://www.mac-macdips.co.za/
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek sal nie weer 'n dip maak nie, die gekoopte dips wat ek het sal ek gebruik en as hulle klaar is weer nuwes koop.

Van die wat ek gemaak het was af, na 'n ruk - seker omdat ek nie 'n preserveermiddel bygevoeg het nie. Hulle het glad nie lekker geruik nie.

Wat ek wel bevind het is dat my 2 TCP dips wat ek self gemaak het steeds dieselfde is as wat ek hulle lank gelede gemaak het.

Ek het meer vis gevang met gekoopte dips as self gemaakte dips

Dis hoekom die Pro's dips maak ;)
 
Skuimkop wrote:
[u]Freaky Frikkie[/u] jy is 100 % reg. Word of mouth is een van die beste advertising tools daar buite en as jou site baie goed en verbruikers vriendelik is en op datum is gaan mense daarvan praat (feit) op forum soos die ens.

Jy't nou bv Martin Louw se website bietjie uitgesonder en ek wonder hoefeel ouens het daarna op sy site gaan inloer. 

Kom ek vat dit bietjie verder net om my punt te bewys. Hierdie ou se site is so een soos wat julle van praat en sy dips werk en is spot goedkoop teenoor die ander brands. Volg net die link:  http://www.mac-macdips.co.za/

Skuimpie,

daai website laai glad nie. Met al die "bulls-eye"-pyle in jou koker het daai een bietjie links gegaan ::)
 

Freaky Frikkie

New member
Ahhhhh wys nou net hoe gretig mens tog was om die site te gaan opsoek, hehehehe miskien voel ons manne wat produkte op die mark het dat die tydskrifte goed genoeg is en dat n ordentlikke website nie regtig nodig is nie.
Ek persoonlik is een van die mense wat as ek n advertensie iewers sien, die produk gaan "Google" en so veel moontlik oor dit uitvind en dan eers die moeite doen om na n winkel te gaan om na dit te kyk.
 

Skuimkop

Sealiner
Vleipadda, JustPlainSHARK en ander wat daar gaan loer het wil ek net eerstens onverskoning vra my plan was nie om julle rond te neuk nie maar om die punt te bewys van 'word of mouth' advertising. Daar bestaan nie so site of dip nie maar dit wys 'n ou net al het jy nog nooit van 'n ding of produk gehoor nie maar 'n ander hengelaar praat goed van dit gaan baie mense daar wil gaan kyk en dis waar Freaky Frikkie se argument van vroeer inkom. Besighede het 'n se ding: hoe meer voete hoe meer besigheid en met website sal dit ook waar wees maar eerder: hoe meer oe hoe meer besigheid.

Ek vra weer onverskoning vir julle manne.
 

Wernerbloem

New member
Punt goed bewys Skuimkop, feite soos jy se as jy iets by n ander hengelaar hoor is n ou maar altyd lus om self ondersoek in te stel.

PS: Die sharks gaan die cup die jaar vat
 

AllenG

New member
Die vrystaat wie anders. Al baie van Sc se dips gekry wat (bv tjop tjop) nie 2 bottels is die selfde nie.
 

Bottie

Member
AllenG wrote:
Die vrystaat wie anders. Al baie van Sc se dips gekry wat (bv tjop tjop) nie 2 bottels is die selfde nie.
Ons het seker nie almal Saterdag rugby gekyk nie, het ons? Ek kan stem met die ouens wat se dat die gehalte van dips nie deurgaans dieselfde is nie. As n mens egter jou eie maak van n resep af, sit jy met n liter van die goed, waar net 50ml benodig was. En heuning(bv) kan nogal duur word.
 

Optimus

Member
AllenG die ander ouens weet nie waar rugby begin het nie. In Bloemfontein 1895. Met die werldbeker om die draai gaan Vrystaat dit sommer 2010 en 2011 doen. Justplainshark gaan jy SAP Nasionals toe. Ek hoor dit is Nov iewers by 'n dam naby Christiana.
 
Top