Manne, help gou asseblief, ek vang met baitrunners, as ek my lyne met die aasboot invat is dit raadsaam om die lyne te laat hardloop op die baitrunner funksie, moet ek eerder die voorste clutch los draai of moet ek die clip voor opslaan dat die lyn afrol van die spoel af.
Wat is die beste opsie, ek is net bang ek beskadig die bait runner funksie?
Wat is die beste opsie, ek is net bang ek beskadig die bait runner funksie?